Hier vertel ons die stories soos ons dit onthou. Kom ons lag vir mekaar op 'n Rongeliewe manier. My Pa Paul Ronge C5.3.4 kon die mooiste, roerendste stories oor sy kinderdae vertel. Tannie Loyd het 'n hele paar vir ons en een gaan juis oor my Pa. Man hulle was lekker kinders.
Hoe lekker sou Pa en Oom Boetie nou saamlag vir hierdie nie? Dankie Tannie Loyd.