Vertel asseblief vir ons hoe jou stam-gedeelte gegroei het.
Gesels met ons of los boodskappe vir mekaar. Hier kan ons mekaar as von/van en Ronge's handgee.
Wees verseker dat jou epos adres nie aangestuur sal word na enige-iemand toe nie sou jy dit wou reflekteer.
Onthou asseblief om hier Ctrl F5 te druk om jou besoekinskrywing te sien. Sal gewoonlik so dag later wees.
Comment: Jy is welkom om jou veranderinge of enige foute hier te meld asseblief.
Name: Tinus Swart
Email: meisie004@gmail.com
Welcome Page:
Country: SA
Date: 2 Apr 2016 14:32:10 GMT
Comment: Ek is n neef van die Ronges in SA my ma was Hester Sophia Ronge suster van Paul Ronge (kleinboet).Sy was getroud met Stephanus Johannes Paul Swart (Blacky)
Name: beryl
Email: beryldeklerk@gmail.com
Welcome Page:
Country: SA
Date: 2 Apr 2016 17:58:12 GMT
Comment: Hi daar. Ek is Beryl, Doreen Ronge, dogter van Gerhard, Wilhelm Ronge. My stamtak het drie pragtige blaartjies genaamd Megan, Karlien en Sualien. Dan is dit my oorlede seuntjie, Cobus De Klerk wat my tweede oudste sou wees.....Baie opgewonde om van almal te hoor. Baie dankie vir hierdie vorreg....sou graag meer wou weet van oorlede oupa en ouma groot....Oupa Frik se ouers.....mY PA SE OUMA EN OUPA..... Lekker aand en God Se Seen. Beryl.
Name: Heiletje
Email: letje.vanronge@gmail.com
Welcome Page:
Country: SUID-AFRIKA, GAUTENG, VANDERBIJLPARK
Date: 18 Mar 2019 16:53:02 GMT
Comment: Hi ek is Heiletje Johanna Cornelia van Rönge. Kleindogter van Cornelius Johannes van Rönge Hendrien Johanna van Rönge (gebore: 12 Mei 1933. Oorlede: 3 Januarie 2015 Dogter van Sarel van Rönge(gebore: 29 April 1961) ek is gebore 6 Aug 2000.
Name: Heiletje
Email: letje.vanronge@gmail.com
Welcome Page:
Country: GAUTENG, VANDERBIJLPARK
Date: 18 Mar 2019 17:06:28 GMT
Comment: Hi dis Heiletje weer hierso. Ek is die dogter van Sarel Johannes van Ronge en Estelle Gerber, eks gebore 6 Aug 2000